Berdus Henrico, wat verlede week tydens ’n plaasaanval naby Melkrivier gewond is, sterk goed aan nadat hy privaat mediese sorg ontvang het. Hy is aanvanklik in die F.H. Odendaal-hospitaal in Modimolle opgeneem, maar het volgens sy familie nie voldoende mediese sorg ontvang nie. Meer as 36 uur ná die aanval het die hospitaal steeds niks..
Continue reading…