AfriForum het vandag in ’n brief aan president Cyril Ramaphosa, minister van finansies Tito Mboweni en minister van gesondheid Zweli Mkhize gestuur waarin die burgerregteorganisasie waarsku dat die inwerkingstelling van nasionale gesondheidsversekering (NGV) uiteindelik tot die afgradering van die land se kredietgradering tot rommelstatus kan lei. Dít volg nadat die kredietgraderingsagentskap Moody’s Suid-Afrika se kredietgradering..
Continue reading…