Duisende pensioenarisse wat op die Discovery Health Medical Scheme (DHMS) se Keycare Plus-opsie is, moes tot hul skok hoor hul premies styg volgende jaar met sowat 47%. Lede op die KeyCare Plus-opsie betaal premies gegrond op hul maandelikse inkomste. Die skerp premieverhoging raak 139 000 lede wat op die laagste inkomstevlak van KeyCare Plus is…
Continue reading…